Hawie Havenga Snr. het Hawies Springs in 1957 begin. Hawie Havenga Jnr. het in 1962 saam met sy pa begin werk.
Dit was die enigste besigheid in die hele Bloemfontein wat veer werk in hierdie tyd gedoen het.
Vandag lewer die nuwe eienaar, Roelf Blignaut, steeds hierdie diens.
Dit maak Hawies Springs die mees ervare Spring Herstel besigheid in kwaliteit vere, motor- en sleepwadienste sowel as enige veer en sleepwa produkte. Blaai deur ons webblad om te sien hoe ons jou kan help.
Hawies Springs streef daarna om koste-effektiewe en flinke diens aan vir ons kliënte te verskaf. Ons slagspreuk is “Ons kliënte moet met ‘n glimlag wegloop.”
Hawie Havenga Snr. established Hawies Springs in 1957. Hawie Havenga Jnr. joined his father in 1962.
This was the only company offering spring repairs at that time in the whole of Bloemfontein.
Today, the new owner, Roelf Blignaut, still provides this service.
This makes Hawies Springs the most experienced place in quality springs, car and trailer servicing as well as any quality spring related and trailer products. Browse our web page to see how we can service your needs.
Hawies Springs thrives on working cost-efficiently and timely for our customers. We work on the motto “Our customer must leave with a smile.”



